Afrikaanse Kliente

Thailand Vakansie Terugvoer

From: Stefan Kleynhans
Sent: 07 July 2016 03:05
Subject: Thailand Honeymoon - Burasari Phuket / Zeavola Phi PHi Island

Goeie middag Annelie

Ek wil net graag vir julle baie dankie sê vir die wonderlike wittebrood wat julle vir ons gereël het. Alles was perfek gewees!

Die vervoer vanaf die lughawe na die hotel, hotel na Phi Phi en terug, alles was in orde met geen probleme nie. Die hotelle was wonderlik!

Ons was ook geseën gewees met die mooiste weer en ons kon lekker gaan scuba duik en snorkel en sommer net onsself geniet.

Baie dankie!

Groete

Stefan Kleynhans

Phuket Honeymoon Specials

DSC03959

View our Honeymoon Offers 
as well as Beach Holidays for the family & our best packages to Thailand, where  couples can enjoy the sandy beaches the paradise islands of Phuket, Krabi, Phi Phi Island, Koh SamuiChiang MaiPattaya & Bangkok

Feedback from our clients

ee

Afrikaanse Kliente
Lees meer oor wat ons kliënte te sê gehad het oor hul Thailand vakansie na Phuket eiland en Bangkok met vlugte vanaf Johannesburg lughawe in Suid Afrika.

Ons reël verbindingsvlugte vanaf alle dele in die land. Pakkette sluit in die goedkoopste vlug kostes op top gehalte lugreederye, met die mees direkte vlugte.

English Clients
View our Phuket Holiday Reviews by SA travelers & tourists who went on their dream vacation to the islands and beaches of Thailand.

See also - Dubai Holiday Reviews

Africa Safaris & Adventures

safari-drive-to-view-lions

Are you planing a African safari or getaway tours to travel South Africa, Botswana, Namibia, Zambia, Kenya or Mozambique. Its the most unique countries to experiences best big 5 and birding adventures. All these African destinations are distinctly different from each other with a great diversity in landscape, bird and wildlife species.

Related Links - Link with US

Facebook Pagelike Widget