Skip to content

Afrikaanse Kliente

Thailand Vakansie Terugvoer

From: Albert de Vos
Sent: 22 July 2015 01:13 PM
Subject: Albert& Cecilia Thailand vakansie

Beste Gerdie

Wil net baie dankie vir jou sê vir 'n wonderlike vakansie. Alles was goed en mooi en lekker Cecilia het my agterna gesê dat sy niks omtrent die vakansie sou verander het nie!

Met ons aankoms in Thailand het ek bietjie gesukkel om die regte shuttle diens te kry. In Retrospek was die mense duidelik sigbaar met hulle "Emirates Holidays" bordjies, maar op daai stadium was daar so baie ander dienste, dat ek die naam wat op die voucher geprint vas, gesoek het, en nie besef het dis een en dieselfde groep nie. Maar dit was vinnig uit gesorteer

Ons het Burasari in Phuket geweldig geniet. Dit is pragtig en die personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Hulle het ook n vriendelike pappagaai daar, Paxo, wat ons baie geniet het! (ek moet jou egter sê dat hulle besig met verbeteringe is en partydae met jack hammers etc gewerk het. Ons is gemaklik en nie gepla nie, maar dit kan dalk party mense ongelukkig maak)

Ek was in Januarie ook in Phuket en het toe tuis gegaan by die Banthai beach resort, en kan dit ook aan beveel, Baie modern en ook sentraal geleë, sou jy dalk nog opsies wou naspeur vir soort gelyke vakansies

Zeavola was regtig spesiaal gewees. Ek verstaan nou hoekom jy dit so hoog aangeskryf het! Phi Phi is beautiful. Die derde aand reëling het toe nie regtig uitgewerk nie, want die hotel se boot vertrek daagliks 10 uur vanaf Phi Phi terug Phuket toe, so ons moes op dag twee in elk geval van 12 uur die middag af tyd naby die lughawe spandeer. Ons het daar by die airport hotel ingeboek en die dame van Zeavola en Emirates holidays het vir ons die reëlings getref, so alles het op die ou end glad verloop. Die boot se vertrek tye is egter dalk iets om in gedagte te hou met die Phi-Phi reëlings in die toekoms.

Weereens baie dankie, ons het lekker vakansie gehou. Dubai reëlings het ook glad verloop, maar dit was half weird met die Ramadaan reëls etc. Maar jy het ons gewaarsku, so ons was voor bereid.

Groetnis Albert

 

Phuket Honeymoon Specials

DSC03959

View our Honeymoon Offers 
as well as Beach Holidays for the family & our best packages to Thailand, where  couples can enjoy the sandy beaches the paradise islands of Phuket, Krabi, Phi Phi Island, Koh SamuiChiang MaiPattaya & Bangkok

Feedback from our clients

ee

Afrikaanse Kliente
Lees meer oor wat ons kliënte te sê gehad het oor hul Thailand vakansie na Phuket eiland en Bangkok met vlugte vanaf Johannesburg lughawe in Suid Afrika.

Ons reël verbindingsvlugte vanaf alle dele in die land. Pakkette sluit in die goedkoopste vlug kostes op top gehalte lugreederye, met die mees direkte vlugte.

English Clients
View our Phuket Holiday Reviews by SA travelers & tourists who went on their dream vacation to the islands and beaches of Thailand.

See also - Dubai Holiday Reviews

Africa Safaris & Adventures

safari-drive-to-view-lions

Are you planing a African safari or getaway tours to travel South Africa, Botswana, Namibia, Zambia, Kenya or Mozambique. Its the most unique countries to experiences best big 5 and birding adventures. All these African destinations are distinctly different from each other with a great diversity in landscape, bird and wildlife species.

Related Links - Link with US

Facebook Pagelike Widget
Scroll To Top