Bookmark : http://www.africagetaway.co.za/thailand-holiday-packages/thailand-vakansie-terugvoer/unique-janse-van-rensburg/?id=533

Call us: (Int) 00 27 21 982 6164, (SA) 021 982 6164
Visit us: 150 Buitekant street,Cape Town
Office hours: 8.00am - 17:00pm GMT+2
Email: enquiries@getawayafrica.com

  • Afrikaanse Kliente

    Thailand Vakansie Terugvoer

From: Unique Janse van Rensburg
Sent: 12 July 2012 08:17 PM
Subject: Re: Thailand

Hi Annelie,  

Vakansie in Thailand van Suid AfrikaDit gaan goed met ons. Ons het Thailand vreeslik baie geniet. Alles het goed verloop, beter as wat ons ooit kon verwag het.

Ons het olifante gery, vierwielmotorfietse, gesnorkel en die ongelooflikste mooi show, Siam Niramit, gaan kyk. Was fantasties.

Ons het HOPE foto's, hier is so paar van die lekker goedjies wat ons gedoen het.

Weereens baie dankie vir al jou hulp en reelings. Ons waardeer dit opreg baie.

Lekker dag
Groete
Unique