Bookmark : http://www.africagetaway.co.za/thailand-holiday-packages/thailand-vakansie-terugvoer/stephan-kleynhans/?id=618

Call us: (Int) 00 27 21 982 6164, (SA) 021 982 6164
Visit us: 150 Buitekant street,Cape Town
Office hours: 8.00am - 17:00pm GMT+2
Email: enquiries@getawayafrica.com

  • Afrikaanse Kliente

    Thailand Vakansie Terugvoer

From: Stefan Kleynhans
Sent: 07 July 2016 03:05
Subject: Thailand Honeymoon - Burasari Phuket / Zeavola Phi PHi Island

Goeie middag Annelie

Ek wil net graag vir julle baie dankie sê vir die wonderlike wittebrood wat julle vir ons gereël het.  Alles was perfek gewees!

Die vervoer vanaf die lughawe na die hotel, hotel na Phi Phi en terug, alles was in orde met geen probleme nie.  Die hotelle was wonderlik!
Ons was ook geseën gewees met die mooiste weer en ons kon lekker gaan scuba duik en snorkel en sommer net onsself geniet.

Baie dankie!

Groete

Stefan Kleynhans